Informações:
Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Advent: Wag deur Pierre Du Plessis
02/12/2019 Duración: 20minVir die slides wat tydens die diens gebruik is, volg gerus hierdie skakel: https://www.slideshare.net/secret/MQygY2u1UO5pzP
-
Liefde Wen: Wees Lief Vir Ander met Frieda van den Heever
17/11/2019 Duración: 26minVolg gerus dié skakel vir die slides wat tydens die diens gebruik is: https://www.slideshare.net/secret/jASbLzTxEIk2O7
-
Liefde Wen: Wees Lief Vir Jouself met Theo Geyser (Oggenddiens)
11/11/2019 Duración: 34minDie slides wat tydens die diens gebruik is: https://www.slideshare.net/secret/c9LQl54Ct0jtXm
-
Liefde Wen: Wees Lief Vir Jouself met Johan Beukes (Aanddiens)
11/11/2019 Duración: 25min"Calling the crowd to join his disciples, he said, “Anyone who intends to come with me has to let me lead. You’re not in the driver’s seat; I am. Don’t run from suffering; embrace it. Follow me and I’ll show you how. Self-help is no help at all. Self-sacrifice is the way, my way, to saving yourself, your true self. What good would it do to get everything you want and lose you, the real you? What could you ever trade your soul for?" Mark 8:34-37 THE MSG
-
More Than Enough: Simplicity by Pierre Du Plessis (Evening Service)
04/11/2019 Duración: 24minThe slides that was used during the service: https://www.slideshare.net/secret/tQ9iSCV6Q24S5G
-
Meer As Genoeg: Eenvoud met Theo Geyser (Oggenddiens)
04/11/2019 Duración: 33minVolg gerus die skakel vir die slides wat tydens die diens gebruik is: https://www.slideshare.net/secret/d68LVU7U0Cf0Q3
-
Meer As Genoeg: Om Te Ontvang met Frieda van den Heever
28/10/2019 Duración: 30minVolg gerus dié skakel vir die slides wat tydens die diens gebruik is: https://www.slideshare.net/secret/6XiVHvxGSL1Fm7
-
Meer As Genoeg: Om Te Gee deur Pierre Du Plessis (Aanddiens)
21/10/2019 Duración: 26minHier is 'n skakel na die liturgie inhoud van die diens: https://www.slideshare.net/secret/hxdUQpCeZAJgco
-
Meer As Genoeg: Ware Rykdom met Theo Geyser (Oggenddiens)
21/10/2019 Duración: 30minVolg gerus die skakel vir die slides wat tydens die diens gebruik is: https://www.slideshare.net/secret/l5Mc5q00sVxNnt
-
Die Vier Evangelies: Markus met Frieda van den Heever (Aanddiens)
14/10/2019 Duración: 34minVolg gerus dié skakel vir die slides wat tydens die diens gebruik is: https://www.slideshare.net/secret/nfNndfh3aJcNJZ
-
Meer As Genoeg: Genoeg Is Genoeg deur Theo Geyser (Oggenddiens)
14/10/2019 Duración: 27minVolg gerus die skakel vir die slides wat tydens die diens gebruik is: https://www.slideshare.net/secret/1uSxg9TNNPexoK
-
Die Vier Evangelies: Johannes deur Pierre Du Plessis
07/10/2019 Duración: 29minVolg gerus dié skakel vir die slides wat tydens die diens gebruik is: https://www.slideshare.net/secret/BCthlSeBwl13QV
-
Die Vier Evangelies: Lukas deur Theo Geyser (Oggenddiens)
01/10/2019 Duración: 30min"Lukas skryf die langste evangelie in die Bybel. Saam met die boek Handelinge skryf hy ‘n kwart van die Nuwe Testament! Hy is ‘n belangrike stem. Hy staan buite die Joodse tradisie, het Jesus nooit persoonlik geken nie, en as mediese dokter en taalpuris werk hy kronologies met historiese akkuraatheid."
-
Die Vier Evangelies: Markus deur Frieda van den Heever
22/09/2019 Duración: 30min"Die evangelie van Markus word beskou as die oudste evangelie in die Bybel. Dit word ook dikwels beskryf as die "reader's digest" weergawe van die Goeie Nuus. Miskien omdat dit gekenmerk word deur 'n stewige tempo en Markus nie veel tyd mors met byvoeglike naamwoorde en ander draaitjies nie."
-
Die Vier Evangelies: Matteus deur Pierre Du Plessis
16/09/2019 Duración: 34minJesus in Matteus is die leraar, die ‘teacher’ en soos ‘n goeie leraar wys Hy hoe die koningkryk van God lyk, Hy leef dit, en daarna praat Hy daaroor. Die struktuur van Matteus is in vyf sulke dele opgedeel soos die vyf boeke van Moses, of die Torah, in die Ou Testament. Jesus demonstreer en leer vyf keer in die evangelie die dissipels hoe om in God se nuwe ‘onderstebo’ wêreld te leef. Jesus leer hulle wel meer as kennis, maar toegepaste kennis, die kuns van lewe, met ander woorde: Hy leer hulle wysheid.
-
Psalm 23: Die Here Verkwik My Siel met Pierre Du Plessis (Aanddiens)
09/09/2019 Duración: 36min"Ons vergeet soms dat die Psalms Hebreeuse gedigte is. Ons wil hulle baie keer uitmaak as letterlike geskiedkundige tekste, maar hulle is meer kompleks en dieper as dit. Die skrywers het ook met die woorde gespeel, net soos ons digters vandag, en daar is gereeld ‘n dieper betekenis weggesteek in ‘n Psalm as ons dit noukeurig ontleed."
-
Psalm 23: Hy Verkwik My Siel met Theo Geyser (Oggenddiens)
09/09/2019 Duración: 35min"Die lewe is hard. Hy brei of verniel die siel. Ps 23 is die verhaal van beide. Dawid is gesalf as koning maar kruip weg soos ‘n klein seuntjie in ‘n grot waar hy Psalms skryf oor sy verlatenheid. Maar dan skryf hy ook Ps 23, waar hy innerlike krag ontdek en die koning binne hom opstaan."
-
Psalm 23: Ek Kom Niks Kort Nie deur Frieda van der Heever
02/09/2019 Duración: 33minPsalm 23: Ek Kom Niks Kort Nie deur Frieda van der Heever by InVia Gemeente
-
Psalm 23: Die Here Is My Herder deur Theo Geyser (Oggenddiens)
26/08/2019 Duración: 29minVolg gerus dié skakel om na die slides wat tydens die diens gebruik is te loer: https://www.slideshare.net/secret/2cEnHfEz94dxvP
-
Psalm 23: Die Here Is My Herder deur Lina Du Plessis (Aanddiens)
26/08/2019 Duración: 25minVolg gerus dié skakel om na die slides wat tydens die diens gebruik is te loer: https://www.slideshare.net/secret/zKnFFzFm4q39AE