Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

Om God se stem te hoor - Deel 2

Informações:

Sinopsis

Phillip vervolg vandag met die reeks. Hy kyk spesifiek na "Hoe om dit nie te doen nie" en dan "Hoe om dit wel te doen". Hy sluit af met 'n paar handige, praktiese tips.