Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

Where is God when it hurts? - 1

Informações:

Sinopsis

Na soveel mense in ons gemeente die laaste tyd deur pyn en lyding is agv siekte en dood het ons besluit om hierdie spesiale reeks te hê waartydens ons die vraag gaan probeer antwoord: Where is God when it hurts?