Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

Liefde op Klip - 6 (audio)

Informações:

Sinopsis

Gebod 6 - Jy mag nie doodslaan nie. Meeste van ons is darem onskuldig aan hierdie wet reg?...Of is ons dalk skuldig sonder dat ons daarvan bewus is? Rian gee vir ons vandag 'n antwoord op hierdie vraag.