Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

Wat dryf jou lewe? (audio)

Informações:

Sinopsis

Ons lewens word in 'n groot mate bepaal deur twee groot kragte - Liefde & vrees. Watter een dryf JOU? Ons doop ook vandag Hans en Lizanne van der Merwe se seuntjie.