Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

Oujaar (audio)

Informações:

Sinopsis

So op die laaste stuiptrekkings van 2012 gesels Rian nie oor ons nuwejaarsvoornemens van 2013 nie, maar oor die dinge van 2012 wat ons moet agterlos.