Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video
God by Ons (audio)
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:00:00
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Hoe sal jou gedrag wees indien jy in die geselskap van die Queen is? Of dalk Barak Obama? Of die Pous? Sal dit verander? Hoekom? Is jy bewus dat jy elke oomblik van elke dag in die teenwoordigheid is van die grootste wese in die wêreld? - die Skepper. Die Koning van die heelal. Jou voorsiener!