Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

Fillipense - Week 4 (audio)

Informações:

Sinopsis

Opoffering - Ons geloof is ‘n offer in diens van God - 'n erkenning dat my lewe nie in my hande is nie, dat ek afhanklik bly van God wat my gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer.