Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

Jesaja 43 (audio)

Informações:

Sinopsis

Ons staan altyd aan die begin van ‘n nuwe jaar voor massiewe uitdagings. Gewoonllik groot planne, goeie voornemens... kans om weer te begin... Die uitdaging vir ons as gemeente - maar ook vir elke mens - is om opnuut te vra: Hoe gaan ons hierdie jaar leef? Wat gaan vanjaar anders maak? Wat moet die Here in hierdie jaar nuut maak?