Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

Deut 29 (audio)

Informações:

Sinopsis

Is God vir ons voorwaardelik of onvoorwaardelik lief? Moet ons wette gehoorsaam en reëls na kom, goeie mense wees sodat God meer van ons moet hou en ons moet seën? Met gister se doop is ons herinner aan die verbond wat God met Abraham (Gen 15) en weer met Israel (Deut 29) gesluit het. En die verbond se fokus is, God wat sê: “Ek sal wees wat ek moet wees of jy is en doen wat jy moet wees of doen of nie...Ek sal getrou wees...” Dit is God wat vrywillig Hom aan ons commit en sy woord gee dat Hy getrou sal bl