Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

What's in a Name? - Week1 (audio)

Informações:

Sinopsis

In Johannes gee Jesus vir ons ‘n nuwe kyk op wie Hy is en wat Hy in ons lewens wil doen aan die hand van ‘n hele paar “Ek is”-uitsprake. Jesus sê in Johannes 14:6 dat Hy die Weg en die Waarheid en die Lewe is. Die uitdrukking Weg – verklaar nie net dat ons Jesus se pad moet volg nie, maar ook Jesus se manier van lewe moet navolg. Hy is die Waarheid wat teenoor elke leuen staan wat ons glo oor wie Hy en ons is. Hy is die Lewe – teenoor alles wat dood maak!