Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

What's in a name? - Week 5 (audio)

Informações:

Sinopsis

In Johannes 6 verklaar Jesus dat Hy die brood is wat lewe gee. Mense soek wonderwerke en dink dat as God ‘n wonderwerk doen, dan word glo makliker. Jesus het iets beter in gedagte: Hy gee Homself – as brood wat lewe gee. Dit is geloof in hierdie Jesus wat nie net lewe hier en nou, maar ook ewige lewe moontlik maak. Soos ons daagliks brood eet om te oorleef, het ons daagliks Jesus nodig om te leef. Dit is die grootste wonderwerk!