Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

Noah (audio)

Informações:

Sinopsis

As skrifgetroue Bybelverhaal stel die film, Noah teleur. Daar is net te veel botsings met die storie van die Bybel. Maar as ‘n Hollywood-storie wat by die Bybel gaan leen het oor ‘n bonatuurlike gebeurtenis is daar interessante raakpunte. Die belangrikste daarvan is seker hoe sleg mense is, maar God is anders, die einde is juis vir Hom ‘n geleentheid om weer en nuut te begin – ook met elkeen van ons elke dag. Ons sonde en foute skrik Hom nooit af nie! Die uitdaging vir ons is om anders te wees, soos Noag -