Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video
Gebed - Week 1 (audio)
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:35:00
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Gebed is een van heel belangrikste boustene vir ons geloof, en tog bid ons moeilik. Een van die redes hiervoor is die saak wat Jesus aanspreek in Matt 6:5-15 as Hy verklaar dat ons nie soos heidene moet bid nie (v 7), maar soos kinders – “Onse Vader…” (v 9). Ons is nie huurders wat met God ‘n besigheidstransaksie hoef aan te gaan om in sy goeie boekies te probeer kom nie. Ons is God se kinders en daarom mag ons anders bid en vra en smeek en loof en bely, want Hy is in die eerste plek ons Hemelse Vader.