Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video
Gebed - Week 2 (audio)
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:41:00
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Jakobus 5:16 verklaar dat die “gebed van ‘n gelowige (regverdige) het ‘n kragtige uitwerking.” Gebed doen iets, dit maak ‘n verskil, dit is besig om te werk – net die feit dat ons onsself vir God met gebed oopstel is besig om ons lewens te verander. Moet nooit die mag en impak van gebed onderskat nie! Maar gebed is baie meer as vra, dit is ‘n verlengstuk van my verhouding met die Here. Net soos enige verhouding oor baie meer gaan as net vra en kry – is dit waar van ons verhouding met God.