Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

Counting the Cost - Week1 (audio)

Informações:

Sinopsis

In Matteus 6:19-34 moedig Jesus ons aan om skatte bymekaar te maak – skatte wat gaan hou. Jesus daag ons uit om anders oor geld en goed te dink, omdat dit die potensiaal het om die rol wat Hy in ons lewens moet speel oor te neem. Net Jesus kan blywende sekuriteit en selfwaarde gee. Jesus wil deur sy lewe en sterwe vir ons leer om ‘n lewe van “sacrifice” te lei. Dit moet ook waar word oor die manier waarop ons geld en goed hanteer en hoe ons gee. Die vraag is: Wat kos my gee my?