Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video
Daniël - Week1 (audio)
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:00:00
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Dit bly altyd ‘n uitdaging om in ‘n vreemde land en kultuur, onder vreemde mense aan te hou om jou geloof uit te leef. In Daniel 1 word ons uitgedaag om nie vir God uit die kern van ons lewens uit te skuif nie asook nie ons identiteit wat aan Hom gekoppel is prys te gee nie – bly aan die Here toegewy. Alles wat ons mee besig is, is ‘n getuienis van ons verbintenis aan God, selfs hoe en wat ons eet(!) Die versekering wat ons het is dat God gaan bly werk, dat Hy aan ons gawes en geleenthede gaan gee om werkli