Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

Daniël - Week2 (audio)

Informações:

Sinopsis

In Daniel 2 droom Nebukadneser ‘n ontstellende droom en geen van sy wyse manne kan help met die uitleg nie. Hulle verklaar selfs dat net die gode dit kan doen en hulle woon in die hemel (v 11). Daniel maak egter sy vriende bymekaar en bid tot God – en God help – Hy kom as’t ware uit die hemel af! (Tog ook wat Jesus gedoen het – Joh 1:14). Daniel leef vanuit die oortuiging dat enige iets vir God moontlik is (v 28), dat alles wat ons het van Hom af kom (v 37) en dat sy koningkryk ewig sal hou (v 44), dat ons