Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video
Daniël - Week4 (audio)
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:00:00
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Daniel 4 is Nedukadneser se getuienis oor die groot dade wat God in sy lewe gedoen het (4:2). Hierdie kragtige werking van God het begin by ‘n droom wat Daniel vir hom uitlê (v 19-25). Daniel was nie bang om hom te konfronteer oor die waarheid oor sy lewe nie, nl dat hy vir homself te belangrik was (v 25-27). Waarheid het die potensiaal om vry te maak, as ek my daaraan gaan steur, wat Nebukadneser nie doen nie en hy verloor alles (v 28-33)!