Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video
Breathing Under Water - Week 1 (audio)
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:33:00
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Ons diepste oortuiging as gelowiges is dat vryheid moontlik is. Die kernboodskap van die Bybel (evangelie) is tog dat Jesus Christus aan die kruis sterf en weer die dood oorwin as Hy opstaan. Oorwinning is moontlik en tog is ons nog slawe, verslaaf of vasgevang – leef ons nie in vryheid nie. In Galasiërs 1 verklaar Paulus dat vryspraak by God begin. In genade is Hy betrokke in ons lewens en sy plan vir ons elkeen is verlossing!