Sa Gemeente Londen Preke - Audio

Aandeelhouers

Informações:

Sinopsis

Dawie gesels vandag oor Maleagi 3 en dat ons aandeelhouers moet wees in God se Koninkryk. Aandeelhouers omdat ons ons tyd, energie en geld in die Koninkryk moet belê.