Sa Gemeente Londen Preke - Audio

Hoe moet ek as Christen leef

Informações:

Sinopsis

Een van die groot vrae waarvoor ons as Christene te staan kom is: "Hoe moet ons leef?" Die antwoord op hierdie vraag word moeiliker gemaak deur die feit daar twee uiterstes is waartussen ons moet navigeer. Die eerste daarvan is 'n 'laat maar gaan' houding wat glo dat hoe ons lewens nie eintlik van enige belang nie. Die ander is 'n kliniese wettisisme waar dit eintlik maar net gaan oor die nakom van reëls en regulasies. Daar is egter 'n goue middeweg!