Sa Gemeente Londen Preke - Audio

Grondwet vir God se Koninkryk

Informações:

Sinopsis

Phillip gesels oor God se Koninkryk uit die Bergpredikasie van Matteus. Hy onderstreep dat dit nie help om net te praat nie... ons optredes is die getuienis waarna mense kyk. MAW ons moet "walk the walk"