Sa Gemeente Londen Preke - Audio

God se Liefde in Aksie na ons

Informações:

Sinopsis

Vandag is die launch van ons nuwe campaign, Liefde in Aksie. Dawie gesels oor die eerste tema: God se Liefde in Aksie na ons. Die video waarna Dawie verwys is Lump. (sien www.nooma.com - Video nr 15)