Sa Gemeente Londen Preke - Audio

Pelgrimsreis

Informações:

Sinopsis

Christo preek dat elkeen van ons maar op ons eie pelgrimstog is. Ons sal nooit die eindbestemming bereik hier op aarde nie. Die pad is ook nie altyd gelyk en maklik nie, maar ons strek ons uit na wat voorlê in die Hemel.