Sportmal

'n Deurslaggewende week vir almal

Informações:

Sinopsis

Kobus Pretorius en Jacques Joubert gesels oor dáái Salah weerlig doel teen Chelsea, wie dalk binnekort 'n nuwe eienaar kan hê. Manchester United skraap deur teen West Ham en Watford stel almal teleur deur 'n sege vir Arsenal op 'n skinkbord te gee. Daar word ook voorspellings gemaak vir die naweek se Premierliga-wedstryde.