Invia Gemeente

Maranatha Meditasie saam met Pierre - Johannes 1:1-5

Informações:

Sinopsis

Maranatha beteken Kom Here, in hierdie seisoen van Advent wag ons opnuut weer vir die Christus om gebore te word, in ons en deur ons.