Invia Gemeente

Gesante en Glase Water met Pierre Du Plessis

Informações:

Sinopsis

MATTEUS 10:40-42 AFR83 “Wie julle ontvang, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het. Wie 'n profeet ontvang omdat hy 'n profeet is, sal 'n profeet se beloning ontvang; en wie 'n goeie mens ontvang omdat hy goed is, sal 'n goeie mens se beloning ontvang. Wie aan een van hierdie geringstes net 'n beker koue water gee omdat hy my dissipel is, sál sy beloning kry. Dit verseker Ek julle.” Vir bydraes, besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons vir ons bankbesonderhede. Julle kan ook van Snapscan gebruik maak. Hier is die "Click-to-Pay" link: https://pos.snapscan.io/qr/STB27375