Invia Gemeente

Helde en Hospitale met Pierre Du Plessis

Informações:

Sinopsis

Die audio van die boodskap van die diens wat op YouTube beskikbaar is onder dieselfde titel. Skriflesing: Matt. 9:35-10:8 Die oes en die arbeiders. 35 EN Jesus het by al die stede en dorpe rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees. 36 En toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer gevoel vir hulle, omdat hulle moeg en uitgeput was, soos skape wat geen herder het nie. 37 Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. 38 Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes mag uitstuur.