Sinopsis
Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei is kinders van God.
Episodios
-
-
-
Sal ons kinders nog glo?
12/09/2010 Duración: 33minGoeie geloofsgewoontes: Eredienste, Bybellees en gebed
-
Kinders van Jesus, Helde of Dissipels?
22/08/2010 Duración: 26minKinders van Jesus, Helde of Dissipels?
-
Van Jerusalem tot Jagersfontein
25/07/2010 Duración: 35minEk wil julle uitnooi om saam met my te stap van Jesus se hemelvaart tot sy wederkoms.
-
-
God hoor as Sy kinders roep
27/06/2010 Duración: 36minDie tweede preek in die 'Wat is God se storie' reeks. 'God hoor as Sy kinders roep' - Eerste deel van die Bybel
-
-
'Wat is God se storie' In die begin
23/05/2010 Duración: 25minEerste in 'n reeks wat strek oor die hele Bybel.
-
May 2010 - Nuwe mense
16/05/2010 Duración: 55minIemand wat aan Christus behoort is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit is alles die werk van God. Die vraag wat altyd in ons koppe moet weergalm, is: Hoe nuut is ek? Wat het in my lewe verander in die afgelope tyd? Of dalk moet ons die vraag omkeer en eerder vra: Wat het nie verander nie? Waarmee sukkel ek nog steeds? Wat is daar in my wat ek nie van hou nie?
-
-
Kanne wyn tot siek kinders - Jesus was daar
25/04/2010 Duración: 32minKanne wyn tot siek kinders - Jesus was daar
-
April 2010 - Gee God regtig om?
18/04/2010 Duración: 35minDeur die lens van die kulturele en eerste eeuse gebruike, gaan lees ons weer die bekende en eerste wonder van Jesus. Deur Jesus wat die water in wyn verander, openbaar Jesus Sy liefde vir die mens. Jesus verander Sy plan en skedule omdat Hy omgee vir elkeen van ons.
-
-
-
Na binne - Meditasie
28/02/2010 Duración: 26minDie verskil tussen Oosterse en Christelike meditasie, voordeel van meditasie, asook metodes van meditasie.
-
-
Hoe dink ek stap God die pad saam met my?
24/01/2010 Duración: 34minHoe dink ek stap God die pad saam met my?
-
Jesus word ons Priester en Koning
13/12/2009 Duración: 24minMelchizedek 'international man of mystery'
-