Informações:
Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster: Hy het my gesalf vir diensbaarheid
13/12/2023 Duración: 02minDalk wil jy sommer nou saam bely: Die Gees van die Here is op my en Hy het my gesalf vir my dienswerk vandag. *Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2023. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 15 Januarie 2024 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.
-
-
ToekomsVenster: Oom, help my!
11/12/2023 Duración: 02minMaar wat word dan van die mense wat sê, vra, smeek: “vat my net hier weg”?
-
ToekomsVenster: Kom lewend in die ewigheid aan
11/12/2023 Duración: 02minJesus, die Christuskind van Kersfees, het ʼn pad van vernedering en uiteindelik die dood geloop sodat ons “lewend, veilig, behoue en bloed-gewas” aan die “anderkant” sal aankom.
-
ToekomsVenster: Goud, wierook en mirre
11/12/2023 Duración: 02minDie drie geskenke wat die wyse manne uit die ooste na Jesus gebring het, is bekend. Goud dui op die Koninklike, wierook op die Goddelike en mirre op die lydensweg wat Jesus sou moes verduur.
-
ToekomsVenster: Sy naam is heilig
04/12/2023 Duración: 02minIntussen, namate ons groei in ons verstaan van wie Hy is, in die mate waarin Hy Homself deur sy Woord aan ons openbaar, raak ons verwondering by die dag groter en groter.
-
ToekomsVenster: God is in die hemel, maar ook naby
04/12/2023 Duración: 02minOns is beelddraers, in alles soos Hy, behalwe dat ons nie Hy is nie. (Lees gerus Psalms 8)
-
ToekomsVenster: Hy is ’n ware Vader vir ons
04/12/2023 Duración: 02minPraat met God en noem Hom met die grootste vrymoedigheid Vader.
-
ToekomsVenster: Kom praat met God
04/12/2023 Duración: 02minVandag is die uitnodiging egter dat jy eg kinderlik, eg-mens en afhanklik met God sal praat.
-
Luister: So het ToekomsVenster begin
04/12/2023 Duración: 04minSowat twee jaar gelede is die opsigter, sy vrou en seun op ʼn vakansie see toe gestuur. Vir mense wat nie eers die binnekant van die nabye winkelsentrum ken nie, was dit ʼn lewensveranderende ervaring. Kom luister hoe ds. Jannie Pelser meer oor die ontstaan van ToekomsVenster vertel.
-
ToekomsVenster: Wat julle ook al doen, doen dit vir die Here
28/11/2023 Duración: 02minWaarmee is jy vandag besig? Doen dit van harte soos vir die Here.
-
-
ToekomsVenster: Jesus kom weer
28/11/2023 Duración: 01minWaarom stel mense uit en, meer nog, waarom waag hulle om die ewigheid sonder God in Christus Jesus aan te durf?
-
ToekomsVenster: Sien jy dit?
27/11/2023 Duración: 03minSo ry ek en sien met my oë drie jongmanne wat die sement-geplaveide eilandjies met ʼn graaf en besem aandurf.
-
ToekomsVenster: Kersfees, net om die draai
27/11/2023 Duración: 03minJa, dalk moet ons eerder praat van Christusfees as Kersfees.
-
ToekomsVenster: ’n Lewe onder inspirasie van die Heilige Gees
23/11/2023 Duración: 02minMag Hy beheer kry in ons lewens.
-
ToekomsVenster: Om daar te wees vir kinders en jongmense
23/11/2023 Duración: 02minDie lewe is uitdagend, laat ons daar wees vir ons kinders en jongmense.
-
ToekomsVenster: Die wonder van die Kersboodskap bly
20/11/2023 Duración: 01minHet sy enige idee gehad van sy genesingswonders en sy prediking?
-
ToekomsVenster: Om vir die Here te werk
20/11/2023 Duración: 02minAi, dis aangenaam om vir die Here te werk.
-
ToekomsVenster: Uit dankbaarheid vir God te leef
20/11/2023 Duración: 02minIs jy al uit jou skuld uit?