Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 253:24:00
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die nuutste audio en video preke vanaf SA Gemeente Londen

Episodios

  • Kinders grootmaak

    27/04/2008 Duración: 44min

    Dawie gesels vandag oor kinders groot maak - veral in 'n land soos Engeland. Hy fokus spesifiek oor wat God se hart is in Deut 6.

  • Om God te sien

    20/04/2008 Duración: 37min

    Dawie gesels vandag oor die vraag:"Hoekom kan ons nie vir God sien nie?"

  • Get out of the boat

    13/04/2008 Duración: 38min

    Rian gesels vandag oor die moed wat ons moet hê en hoe dapper ons moet wees om gehoorsaam te bly aan God. Hy begin met Jos 1.

  • Sneeu

    06/04/2008 Duración: 39min

    Dawie gesels vandag uit verskillende Bybel tekste oor sneeu. En ook oor hoe sonde 'n mens se dood beteken as mens nie daarteen baklei nie.

  • Ons Liefde in Aksie na die wêreld

    30/03/2008 Duración: 50min

    Dawie sluit vandag ons Liefde in Aksie reeks af met: ons liefde in Aksie na die wêreld.

  • God het 'n plan

    23/03/2008 Duración: 25min

    Dis vandag Paas Sondag en ons vier nagmaal! Dawie gesels met ons oor God se plan.

  • Ons Liefde in Aksie na mekaar (gemeente)

    16/03/2008 Duración: 33min

    Dis vandag ons jaarlikse Ministry Fair!! En Dawie gesels met ons oor Liefde na mede-gemeente lede. Dis die 4de Sondag in die Liefde in Aksie reeks.

  • Ons Liefde in Aksie na mekaar (kleingroepe)

    09/03/2008 Duración: 37min

    Vandag is Sondag 3 van ons campaign. Dawie gesels oor die tema: Ons Liefde in Aksie na mekaar as kleingroepe. MAW ons liefde in selgroepe en huisgesinne. Die video waarna Dawie verwys is Together. (sien www.teamhoyt.com)

  • My reaksie op God se Liefde in Aksie

    02/03/2008 Duración: 31min

    Vandag is die 2de Sondag van ons nuwe campaign, Liefde in Aksie. Dawie gesels oor die tweede tema: My reaksie op God se Liefde in Aksie. Die video waarna Dawie verwys is Rythm. (sien www.nooma.com - Video nr 11)

  • God se Liefde in Aksie na ons

    24/02/2008 Duración: 38min

    Vandag is die launch van ons nuwe campaign, Liefde in Aksie. Dawie gesels oor die eerste tema: God se Liefde in Aksie na ons. Die video waarna Dawie verwys is Lump. (sien www.nooma.com - Video nr 15)

  • Pre-Launch van Liefde in Aksie

    17/02/2008 Duración: 36min

    Dawie gesels vandag oor Liefde en dit is ook die "pre-Launch" van ons Liefde in Aksie campaign wat volgende week begin.

  • Die Groot T-woord III

    10/02/2008 Duración: 56min

    Dawie sluit vandag die Groot T-woord af. Hy kyk na verskeie "tips" vir die getroude lewe, die sogenaamde "Good, Bad and Ugly". Die "tips" kom uit verskeie tekste in Spreuke.

  • Die Groot T-woord II

    03/02/2008 Duración: 30min

    Andre hervat die Groot T-woord en gesels uit Fillipense 3.

  • Die Groot T-woord I

    27/01/2008 Duración: 01h04min

    Dawie begin vandag 'n reeks oor die Groot T-woord.

  • Ver van jou mense, naby aan God

    09/12/2007 Duración: 39min

    Dawie vertel hoe God mense wat ver van hul geboorteland/tuiste af is, gebruik om Sy doel te bereik.

  • Matthew 20:16

    25/11/2007 Duración: 34min

    Charles de Roemer van België kom praat met ons oor Mattheus 20

  • Sending Terugvoer Diens

    18/11/2007 Duración: 50min

    Onderhoude met al die uitreikspanne in 2007

  • Go spread the Gospel

    11/11/2007 Duración: 27min

    Go spread the Gospel - missionary work in Europe

  • Gebed

    11/11/2007 Duración: 55min

    Rian gesels vanaand oor gebed en oor hoe Jesus ons leer bid het. Hy kyk na vrae soos: Hoe bid ons? Maak bid sin? Wat is moeilik om voor te bid?

  • Om God se stem te hoor - Deel 4

    04/11/2007 Duración: 51min

    Dawie gesels oor 4 praktiese stappe hoe om God se stem te hoor, nl: 1) Bid vir wysheid, 2) Kry die info, 3) Kry jou hart reg en 4)Gesels met raadgewers

página 18 de 23