Sa Gemeente Londen Preke - Audio & Video

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 253:24:00
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die nuutste audio en video preke vanaf SA Gemeente Londen

Episodios

  • Empty Vessels

    17/08/2008 Duración: 48min

    City Temple pastor Rod Woods teaches us that we need to be empty vessels in order for God to fill us with His Spirit. If we are full of ourselves or any earthly desires, He needs to empty us first before He can use us.

  • My pa was 'n swerwende Arameer

    10/08/2008 Duración: 24min

    Christo leer ons dat ons onsself moet herhinner waar ons vandaan kom. Hy verduidelik aan die hand van verskeie Bybeltekse waar God die Israeliete herhinner het wat Hy vir hulle gedoen het sodat ons ons huidige situasie in 'n beter lig kan sien.

  • Blywees vir Dummies (5)

    03/08/2008 Duración: 24min

    Die laaste in ons preekreeks Blywees vir Dummies.

  • Blywees vir Dummies (4)

    27/07/2008 Duración: 46min

    Dawie verduidelik aan die hand van Paulus wat in die tronk sit dat daar geen plek is in 'n christen se lewe om te 'moan' nie. Vrees/bewing het 'n noue verwantskap met vreugde as jy dit op die Bybelse manier benader.

  • Blywees vir Dummies (3)

    20/07/2008 Duración: 45min

    Die mate van vreugde in jou lewe word bepaal deur jou toegeweidheid aan Christus. Vreugde is die normale wat gebeur as mens oorgegee is aan Sy Gees en jy gesterf het in jou 'eie ek' met al sy sondige begeertes. Annatjie (musikant) getuig na Dawie se preek oor hoe die Here haar uit haar ellende kom optel het en Sy vreugde kom herstel het.

  • Blywees vir Dummies (2)

    13/07/2008 Duración: 44min

    Ware vreugde lê in die klein dingetjies wat ons doen vir ander. Dit lê in die aflê van jouself en die leef vir God en ander mense - Dit is die hooftema van vandag se preek.

  • Blywees vir Dummies (1)

    06/07/2008 Duración: 37min

    Die eerste preek in ons reeks Blywees vir Dummies. Wat is ware vreugde? Wat in ons lewens beinvloed ons vreugde? Antwoorde hierop en nog meer in vandag se preek.

  • Waar kom ons kerk vandaan?

    29/06/2008 Duración: 33min

    Ockie verduidelik vir ons waar vandag se hoofstroom kerke in SA vandaan kom en waarin ons as SA Gemeente dan glo

  • Onberispelik voor God

    22/06/2008 Duración: 32min

    Bennie verduidelik hoe die wêreld se gang mense louwarm los en dat ons spesifiek daarop moet konsentreer om heilig en onberispelik te leef, anders gaan ons meegesleur word deur die dinge van die wêreld.

  • Kaleb

    15/06/2008 Duración: 01h06min

    Gasprediker Callie Roos verduidelik aan die hand van die storie van Kaleb, dat ons die spel van die lewe moet aangryp met albei ons hande. Dat ons 'n spoor moet trap wat geen mens nog getrap het nie.

  • Pinkode vir die Bybel (4)

    15/06/2008 Duración: 42min

    Die laaste preek in die reeks. Dawie, Nick en Wikus verduidelik deur middel van 'roleplay' hoe die Bybel binne sy kulturele konteks verstaan moet word en hoe om die goue balans te vind tussen 'n te' liberale en te' konserwatiewe opvatting daarvan.

  • Pinkode vir die Bybel (3)

    08/06/2008 Duración: 51min

    Dawie, Alma en die drama span verduidelik vir ons die stappe wat geneem moet word om 'n gedeelte in die Bybel reg te interpreteer en hoe om effektiewe persoonlike Bybelstudie te hou.

  • Pinkode vir die Bybel (2)

    01/06/2008 Duración: 36min

    Die tweede preek van vier uit die reeks Pinkode vir die Bybel - Stellings, wette en reëls in die Bybel moet geinterpreteer word volgens die konteks waarin dit geskryf is.

  • Leef jou geloof

    28/05/2008 Duración: 01h46min

    Piet de Beer gesels oor wat dit beteken om as mentor en dissipel God se Koningkryk uit te brei deur ons basiese beginsels in orde te kry

  • Xenophobia

    25/05/2008 Duración: 43min

    Na afloop van die afgelope paar weke se geweld in Suid Afrika, help Dawie ons om die gebeure deur God se oë te sien en die situasie te benader volgens Bybelse riglyne.

  • Pinkode vir die Bybel (1)

    18/05/2008 Duración: 45min

    Die eerste preek uit 'n reeks van 4. Dawie verduidelik hoe die bloedlyn van Jesus regoor die Bybel van Genesis tot Openbaring prominent staan.

  • Pinkster Sondag

    11/05/2008 Duración: 22min

    Christo Benade verduidelik aan die hand van Matt 6:24 dat daar niks is om oor te bekommer nie

  • Leierskaps Landmyne

    04/05/2008 Duración: 38min

    Dawie gesels oor die 3 "Leierskaps Landmyne" wat 'n mens moet vermy. Hy illustreer dit aan die hand van Jesus se 3 versoekinge in die woestyn.

  • Jesus se Kweekskool Opleiding

    04/05/2008 Duración: 40min

    Tinus gesels vandag oor Jesus se 3 versoekinge in die woestyn. En dat dit Jesus voorberei het vir Sy bediening.

  • Van trane tot 'n glimlag

    27/04/2008 Duración: 24min

    Christo gesels vandag oor Paulus se "journey" terwyl hy in die tronk was. Hy kyk na hoe dit aan die begin sleg en bleek lyk, maar deur God se Gees en mense wat bid, die situasie verander.

página 17 de 23