Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 38:20:52
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Dit lyk of BHP die kopermark wil domineer
30/04/2024 Duración: 08minWilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor BHP se oorname-aanbod. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE ry wipplank vanmiddag, maar die rand verloor teen die dollar
30/04/2024 Duración: 07minMia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die plaaslike markte, die rand, WeBuyCars se handelsopdatering, en Tesla se aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 30ste April 2024
30/04/2024 Duración: 47minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Rode-eiendomsverslag wys groter belangstelling in nywerheidseiendom
29/04/2024 Duración: 08minKobus Lamprecht, hoof van navorsing en publikasies by Rode & Genote gesels oor die jongste Rode-eiendomsverslag. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die regering maak sy meesterplan vir gasenergie bekend
29/04/2024 Duración: 05minEnergieontleder, Hügo Krüger gesels oor die regering se meesterplan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE ry wipplank vanmiddag, maar die rand verloor teen die dollar
29/04/2024 Duración: 04minMia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die plaaslike markte, die rand, WeBuyCars se handelsopdatering, en Tesla se aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 29ste April 2024
29/04/2024 Duración: 20minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Huntex skop af en daar staan weer toue by Gallagher
26/04/2024 Duración: 03minAdriaan Woudstra – organiseerder, HuntEx Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat doen jy met jou geld in hierdie onsekere tye?
26/04/2024 Duración: 10minCobus Potgieter – beleggingshoof en portefeuljebestuurder, SouthernCross Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Transnet sê sy hernuwinsplanne werp vrugte af
26/04/2024 Duración: 06minMichelle Phillips – bestuurshoof, Transnet Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
26/04/2024 Duración: 09minMia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
26/04/2024 Duración: 14minMia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 26ste April 2024
26/04/2024 Duración: 48minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Codi is die nuwe instelling wat deposante gaan beskerm
25/04/2024 Duración: 07minSabihah Mohamed, uitvoerende hoof vir CODI by die Suid-Afrikaanse Reserwebank gesels oor hoe die nuwe instelling wat deposante gaan beskerm werk. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
BHP verras met oorname-aanbod van Anglo American
25/04/2024 Duración: 11minWilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor BHP se oorname-aanbod van Anglo American. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
MTI se Johann Steynberg sterf in Brazilië
25/04/2024 Duración: 07minJan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Johann Steynberg en MTI. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Amerika se BBP styg met "net" 1,6%
25/04/2024 Duración: 05minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die Amerikaanse ekonomie en rentekoerse. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kunsmatige intelligensie en versekering
25/04/2024 Duración: 07minIzak Smit, uitvoerende hoof van PPS gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Clicks hou aan om ’n winkel ’n week te open
25/04/2024 Duración: 07minBertina Engelbrecht, uitvoerende hoof van Clicks gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 25ste April 2024
25/04/2024 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter