Sinopsis
Die nuutste audio en video preke vanaf SA Gemeente Londen
Episodios
-
Die Koninkryk van God - 4
12/06/2011 Duración: 22minRian verduidelik vandag vir ons dat GENADE die grondslag is van die boodskap wat ons moet uitdra om God se koninkryk uit te brei.
-
Die Koninkryk van God - 2
22/05/2011 Duración: 28minDie tweede in ons reeks Die koninkryk van God. Rian veruidelik vir ons dat alles wat ons doen, dink en mee besig is bou of breek God se koninkryk.
-
Die Koninkryk van God - 1
15/05/2011 Duración: 27minOns begin vandag die preekreeks genaamd Die Koninkryk van God - Jesus se plan met die wêreld is om ’n nuwe koninkryk te kom vestig. Hierdie koninkryk is anders as die tipe koninkryk wat mense verwag. Ons moet ook ontdek dat hierdie koninkryk meer en groter is as die kerk.
-
Die lewe sonder die Opstanding
08/05/2011 Duración: 26minOns sluit vandag die paasfees reeks af en Rian help ons verstaan hoe dit sou wees indien Jesus nie opgestaan het nie.
-
Maria by die graf
24/04/2011 Duración: 22minOns vier vandag opstanding Sondag! En ons beleef die verhaal vanuit Maria se oogpunt toe sy by die leë graf aankom. Dit is ook vandag wat ons as gemeente saam nagmaal gebruik.
-
Die kruisdra van ouerskap
27/03/2011 Duración: 37minVandag gesels Rian met die gsinne spesifiek en kyk ons na die kruis wat ouers opneem om hul kinders groot te kry volgens Bybelse riglyne.
-
Oppad na ons eie Golgota
20/03/2011 Duración: 39minNet soos Jesus, het elkeen van ons maar ons kruis wat ons dra en is ons oppad na ons eie Golgota.
-
Lydensweek
13/03/2011 Duración: 36minVandag begin ons met Lent en Rian praat oor Jesus se lydensweek.
-
-
Saving by grace through faith
27/02/2011 Duración: 33minGuest preacher Rodney Woods discuss the topic 'Saving by grace through faith'
-
Romeine 5
20/02/2011 Duración: 33minTydens vandag se nagmaaldiens kyk ons na die leiding en moeilikhede wat Jesus moes deurgaan sodat ons aan die einde van die dag deur Sy genade alleen gered kan word. Rian verduidelik ook hoe groei slegs kan plaasvind te midde van moeilikhede en swaarkry en dat ons dit moet sien as 'n geleentheid om nader aan God te kom en sterker te word in ons geloof.
-
The me I want to be (5)
13/02/2011 Duración: 46minOns eindig ons preekreeks vandag met die titel 'Transforming My Experiences'. Rian challenge ons opnuut om 'berge' of opdraendes op ons lewenspad met 'n positiewe houding aan te pak.
-
The me I want to be (4)
06/02/2011 Duración: 33minSessie 4 van ons campaign. Tema - Deepening my relationships.
-
The me I want to be (3)
30/01/2011 Duración: 28minOns begin vandag met week drie van ons campaign The Me I Want To Be met die tema 'Redeeming your time'.
-
The me I want to be (2)
23/01/2011 Duración: 41minDie tweede preek in ons reeks The Me I Want To Be. Vandag gesels Rian oor die tema - Renewing my mind.
-
The Me I Want To Be (1)
16/01/2011 Duración: 39minDie eerste preek van ons 2011 campaign - The me I want to be - Discovering the Spirit.
-
Eksodus 15
21/11/2010 Duración: 37minDie lewe maak met ons soos 'n rollercoster ride. Somtyds is ons die hoogtes in en voel ons asof ons sweef op arendsvlerke. Ander tye is ons weer in die dal van doodskaduwee en dit voel asof die wereld ons gaan insluk. Vandag se preek verduidelik Rian vir ons dat God NOG NIE KLAAR IS met ons nie. Hierdie op-en-af proses is maar hoe ons gesnoei word tot die eindproduk wat God ons wil hê.
-
Kerk sonder mure
14/11/2010 Duración: 36minNa Re:vive London is ons net nog meer oortuig dat God wil hê ons moet baie meer gefokus wees op sending en evangelisasie as voorheen. Vandag se preek gaan juis hieroor.