Sa Gemeente Londen Preke - Audio

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 264:57:00
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die nuutste audio preke vanaf SA Gemeente Londen

Episodios

  • God en Geld

    25/10/2009 Duración: 01h00s

    Die maniere waarop baie gemeentes oor geld dink hou groot geestelike gevare in. Die nuwe Testament praat meer oor geld as oor die hemel. Christene moet leer om op God se manier oor geld te dink.

  • 4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander (6)

    20/10/2009 Duración: 01h00s

    4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander - Dinsdag aand sessie 2.

  • 4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander (5)

    20/10/2009 Duración: 01h00s

    4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander - Dinsdag aand sessie 1.

  • 4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander (4)

    19/10/2009 Duración: 01h00s

    4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander - Maandag aand sessie 2

  • 4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander (3)

    19/10/2009 Duración: 01h00s

    4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander - Maandag aand sessie 1.

  • 4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander (2)

    18/10/2009 Duración: 01h00s

    4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander - Sondag aand sessie.

  • 4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander (1)

    18/10/2009 Duración: 01h00s

    4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander - Sondag middag sessie.

  • Groei

    11/10/2009 Duración: 35min

    As ons praat van 'n suksesvolle gemeente, waarvan praat ons? As ons sê 'n gemeente wat groei is suksesvol, hoe definieer ons daardie groei? Is dit getalle? Is dit diepte?

  • Yom Kippur

    04/10/2009 Duración: 30min

    Ons gesels vandag oor die belangrikste dag op die Joodse kalender: Yom Kippur/Dag van Versoening - een van die Ou Testamentiese Feesdae. Dawie verduidelik die toepassing daarvan op ons as christene vandag.

  • Loofhuttefees

    27/09/2009 Duración: 46min

    Na aanleiding van die Ou-testamentiese Loofhuttefees wat hierdie week plaasvind, gesels Rian met ons oor die betekenis daarvan vir ons as christene vandag.

  • Sending Terugvoer Diens

    20/09/2009 Duración: 55min

    Nadat ons na 'n paar getuienisse geluister het van sendingspanne wat hierdie jaar uitgereik het, gesels Coen Stoltz van Operation Mobilisation met ons oor die tema "Waarvoor leef jy?"

  • Les Miserables

    13/09/2009 Duración: 35min

    Vandag is ons groot Les Miserables musical dag en Dawie verduidelik die verwantskappe tussen ons geloofslewe en die storie agter die storie van hierdie finominale produksie wat gebasseer is op die boek geskryf deur Victor Hugo.

  • "Celebrity"-kultuur 2

    06/09/2009 Duración: 40min

    Na aanleiding van voorverlede week se preek oor die Celebrity-kultuur waarin ons leef, bespreek Dawie vandag die belangrikheid van vriendskap en wat die Bybel daaroor sê.

  • Soulish Doubt

    30/08/2009 Duración: 41min

    Rodney shares with us how to deal with doubt when life's troubles come knocking on our door.

  • "Celebrity"-kultuur

    23/08/2009 Duración: 35min

    Die celebrity kultuur waarin ons leef het 'n baie groter invloed op ons almal as wat ons ooit besef. n Klompie wegwysers uit die Woord kan ons help kophou.

  • Christenskap in Rus

    16/08/2009 Duración: 52min

    Omdat ons as christene vandag soveel teenkanting kry van ander gelowe/ateiste is ons genoodsaak om ten minste 'n goedgevormde opinie te kan gee oor die mees algemene onderwerpe waarmee hulle ons aanval. Vandag kyk ons na die sabbat en hoe om dit te verstaan/verduidelik.

  • God se hart agter Sy wet

    09/08/2009 Duración: 36min

    Ons wat nie meer onder die Ou Testamentiese wette leef nie, moet God se hart verstaan agter Sy wette sodat ons Hom beter kan leerken. Dawie verduidelik meer hieroor vandag.

  • Bending The Rules

    02/08/2009 Duración: 51min

    Dawie verduidelik aan die hand van gepaste voorbeelde dat die samelewing met die tyd sekere morele waardes/reëls verander het wat teenstrydig is met die Bybel, en hoe 'n mens dit moet benader. Aan die einde van die preek kyk ons ook na 'n Youtube video clip van Gianna Jessen - Abortion Survivor (http://www.youtube.com/watch?v=kPF1FhCMPuQ)

  • Die probleem met die Wêreld

    26/07/2009 Duración: 47min

    Soveel mense het soveel opinies oor wat die redes is vir die verval en probleme van hierdie wêreld. Dawie gesels vandag daaroor aan die hand van die Tien Gebooie

  • Vermaning in Liefde

    19/07/2009 Duración: 34min

    Dawie gesels vandag aan die hand van Psalm 40 oor die tema Vermaning In Liefde.

página 15 de 25