Sa Gemeente Londen Preke - Audio

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 264:57:00
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die nuutste audio preke vanaf SA Gemeente Londen

Episodios

  • Aflosstok

    12/07/2009 Duración: 25min

    Deut 6 was nog altyd vir die Jode een van die heel belangrikse en noodsaaklikste dele in die Bybel. Dis waar God ons vertel hoe om die geestelike aflosstokkie vir die volgende generasie aan te gee. Maak seker dat jy dit self gekry het. Maak seker dat jy dit aangee.

  • Unbelief

    05/07/2009 Duración: 38min

    Guest speaker Rodney Woods discuss the topic of Unbelief.

  • Geloof

    28/06/2009 Duración: 38min

    Nadat Xavier en Carike Yssel getuig het oor hoe die Here hul huwelik gered het, praat Dawie verder oor geloof en wat die gevolge daarvan is.

  • Angus Buchan

    14/06/2009 Duración: 58min

    Angus Buchan, author of Faith Like Potatoes, challenges us to become more holy, to repent our sins and to stand bold with faith in the authority we have in Jesus Christ.

  • Pinkster 5. - Wat is jou Here?

    07/06/2009 Duración: 41min

    Retief Burger sluit ons pinkster week af met 'n praise & worship aand gefokus op heiligmaking.

  • Pinkster - 4. Die gawes van die Heilige Gees

    04/06/2009 Duración: 49min

    Preek 4 van ons pinkster reeks - Die gawes van die Heilige Gees

  • Pinkster - 3. Hoor die stem van die Heilige Gees

    04/06/2009 Duración: 38min

    Ons derde pinkster aand - Hoe om die stem van die Heilige Gees te hoor.

  • Pinkster - 2. Nuut deur die Heilige Gees

    02/06/2009 Duración: 28min

    Die tweede preek in ons pinkster reeks oor die Heilige Gees

  • Pinkster - 1. Ontmoet die Heilige Gees

    31/05/2009 Duración: 35min

    Die eerste diens van ons Pinskter reeks. Dawie help ons bietjie meer duidelikheid kry oor die drie-enigheid van God.

  • Landuit

    17/05/2009 Duración: 32min

    Dawie gee nuwe perspektiewe oor die feit dat ons as Suid Afrikaners onsself bevind in 'n land wat ons nie noodwendig sien as ons ware tuiste nie.

  • Facing your giants

    10/05/2009 Duración: 37min

    Elkeen van ons het ons 'giants' in ons lewe wat ons moet face op een of ander tyd. Rian verduidelik aan die hand van die intog van Israel in die beloofde land in, dat ons almal voor keuses te staan kom. Ons kan of dit voluit aanvat, of weghardloop (en nog 40 jaar in die woestyn deurbring).

  • Kry wysheid en insig

    03/05/2009 Duración: 39min

    Dawie vertel vir ons wat die Here persoonlik met hom gedeel het tydens sy vakansie oor Spreuke 4 - Maak wysheid en insig een van jou hoogste prioriteite

  • Bid vir ons land

    26/04/2009 Duración: 42min

    Na afloop van die verkiesing wat hierdie week in SA plaasgevind het, herhinner Dawie ons dat ons vir al ons leiers moet bid. Dawie voer ook 'n onderhoud met Dif du Plessis en sy gesin, wat sendingwerk doen in Zambië.

  • As die Credit Crunch knyp

    19/04/2009 Duración: 36min

    Christo help vir ons om te verstaan wat die verskil is tussen God se seën en Sy teenwoordigheid sodat ons die huidige finansiële krisis wat die wêreld beleef reg kan benader.

  • Jesus se opstanding

    12/04/2009 Duración: 21min

    Vandag kyk ons in diepte na die betekenis van Jesus se opstanding vir ons vandag teen die agtergrond van die Joodse fees (van die ongesuurde brode) waartydens dit plaasgevind het.

  • Hoe moet ons gebed verstaan?

    05/04/2009 Duración: 25min

    Aan die hand van Jesus se gebed in die tuin van Getsemane net voordat hy gekruisig is, verduidelik Christo vir ons watter rol gebed speel in ons geestelike groei en die pad wat ons saam met die Here stap.

  • Aanloop tot Paasfees

    29/03/2009 Duración: 37min

    Dawie verduidelik vir ons hoe belangrik die konteks en aanloop tot paasfees is (ou en nuwe testament) om die ware betekenis en impak op ons lewens vandag te verstaan.

  • Ministry Service

    22/03/2009 Duración: 36min

    Vandag se erediens het bietjie anders verloop as normaalweg. Ons het al ons bedieninge aan die gemeente voorgestel en Dawie se preek het gehandel oor die redes waarom 'n mens kerk toe kom - vir jouself of vir ander. Om te gee of om te ontvang.

  • Op Soek Na Ware Noord (5)

    08/03/2009 Duración: 37min

    Ons laaste preek in die reeks Op Soek Na Ware Noord Deur Die Woord. Dawie som vir ons op wat ons die afgelope 5 weke geleer het en verduidelik ook dat Jesus die Woord van God is. Net soos mens nie iemand se gedagtes kan verstaan indien hy dit nie verwoord nie, net so kan mens nie vir God ken as Hy homself nie verwoord nie.

  • Op Soek Na Ware Noord (4)

    01/03/2009 Duración: 47min

    'n Verduideliking oor hoe die Gees van God die inspirasie was tydens die skryf van die Bybel. Net soos 'n instrument nie alleen klanke kan maak sonder die musikant nie, net so kon die skrywers van die Bybel geen woord skryf sonder die Heilige Gees nie. Dit is ook die Heilige Gees wat dan persoonlik met ons aan die werk is, en waarhede vir ons oopbreek wanneer ons die Bybel self lees.

página 16 de 25