Sa Gemeente Londen Preke - Audio

Informações:

Sinopsis

Die nuutste audio preke vanaf SA Gemeente Londen

Episodios

  • Pinkster Sondag

    11/05/2008 Duración: 22min

    Christo Benade verduidelik aan die hand van Matt 6:24 dat daar niks is om oor te bekommer nie

  • Leierskaps Landmyne

    04/05/2008 Duración: 38min

    Dawie gesels oor die 3 "Leierskaps Landmyne" wat 'n mens moet vermy. Hy illustreer dit aan die hand van Jesus se 3 versoekinge in die woestyn.

  • Jesus se Kweekskool Opleiding

    04/05/2008 Duración: 40min

    Tinus gesels vandag oor Jesus se 3 versoekinge in die woestyn. En dat dit Jesus voorberei het vir Sy bediening.

  • Van trane tot 'n glimlag

    27/04/2008 Duración: 24min

    Christo gesels vandag oor Paulus se "journey" terwyl hy in die tronk was. Hy kyk na hoe dit aan die begin sleg en bleek lyk, maar deur God se Gees en mense wat bid, die situasie verander.

  • Kinders grootmaak

    27/04/2008 Duración: 44min

    Dawie gesels vandag oor kinders groot maak - veral in 'n land soos Engeland. Hy fokus spesifiek oor wat God se hart is in Deut 6.

  • Om God te sien

    20/04/2008 Duración: 37min

    Dawie gesels vandag oor die vraag:"Hoekom kan ons nie vir God sien nie?"

  • Get out of the boat

    13/04/2008 Duración: 38min

    Rian gesels vandag oor die moed wat ons moet hê en hoe dapper ons moet wees om gehoorsaam te bly aan God. Hy begin met Jos 1.

  • Sneeu

    06/04/2008 Duración: 39min

    Dawie gesels vandag uit verskillende Bybel tekste oor sneeu. En ook oor hoe sonde 'n mens se dood beteken as mens nie daarteen baklei nie.

  • Ons Liefde in Aksie na die wêreld

    30/03/2008 Duración: 50min

    Dawie sluit vandag ons Liefde in Aksie reeks af met: ons liefde in Aksie na die wêreld.

  • God het 'n plan

    23/03/2008 Duración: 25min

    Dis vandag Paas Sondag en ons vier nagmaal! Dawie gesels met ons oor God se plan.

  • Ons Liefde in Aksie na mekaar (gemeente)

    16/03/2008 Duración: 33min

    Dis vandag ons jaarlikse Ministry Fair!! En Dawie gesels met ons oor Liefde na mede-gemeente lede. Dis die 4de Sondag in die Liefde in Aksie reeks.

  • Ons Liefde in Aksie na mekaar (kleingroepe)

    09/03/2008 Duración: 37min

    Vandag is Sondag 3 van ons campaign. Dawie gesels oor die tema: Ons Liefde in Aksie na mekaar as kleingroepe. MAW ons liefde in selgroepe en huisgesinne. Die video waarna Dawie verwys is Together. (sien www.teamhoyt.com)

  • My reaksie op God se Liefde in Aksie

    02/03/2008 Duración: 31min

    Vandag is die 2de Sondag van ons nuwe campaign, Liefde in Aksie. Dawie gesels oor die tweede tema: My reaksie op God se Liefde in Aksie. Die video waarna Dawie verwys is Rythm. (sien www.nooma.com - Video nr 11)

  • God se Liefde in Aksie na ons

    24/02/2008 Duración: 38min

    Vandag is die launch van ons nuwe campaign, Liefde in Aksie. Dawie gesels oor die eerste tema: God se Liefde in Aksie na ons. Die video waarna Dawie verwys is Lump. (sien www.nooma.com - Video nr 15)

  • Pre-Launch van Liefde in Aksie

    17/02/2008 Duración: 36min

    Dawie gesels vandag oor Liefde en dit is ook die "pre-Launch" van ons Liefde in Aksie campaign wat volgende week begin.

  • Die Groot T-woord III

    10/02/2008 Duración: 56min

    Dawie sluit vandag die Groot T-woord af. Hy kyk na verskeie "tips" vir die getroude lewe, die sogenaamde "Good, Bad and Ugly". Die "tips" kom uit verskeie tekste in Spreuke.

  • Die Groot T-woord II

    03/02/2008 Duración: 30min

    Andre hervat die Groot T-woord en gesels uit Fillipense 3.

  • Die Groot T-woord I

    27/01/2008 Duración: 01h04min

    Dawie begin vandag 'n reeks oor die Groot T-woord.

  • Ver van jou mense, naby aan God

    09/12/2007 Duración: 39min

    Dawie vertel hoe God mense wat ver van hul geboorteland/tuiste af is, gebruik om Sy doel te bereik.

  • Matthew 20:16

    25/11/2007 Duración: 34min

    Charles de Roemer van België kom praat met ons oor Mattheus 20

página 19 de 25