Sa Gemeente Londen Preke - Audio

Informações:

Sinopsis

Die nuutste audio preke vanaf SA Gemeente Londen

Episodios

  • Sending Terugvoer Diens

    18/11/2007 Duración: 50min

    Onderhoude met al die uitreikspanne in 2007

  • Go spread the Gospel

    11/11/2007 Duración: 27min

    Go spread the Gospel - missionary work in Europe

  • Gebed

    11/11/2007 Duración: 55min

    Rian gesels vanaand oor gebed en oor hoe Jesus ons leer bid het. Hy kyk na vrae soos: Hoe bid ons? Maak bid sin? Wat is moeilik om voor te bid?

  • Om God se stem te hoor - Deel 4

    04/11/2007 Duración: 51min

    Dawie gesels oor 4 praktiese stappe hoe om God se stem te hoor, nl: 1) Bid vir wysheid, 2) Kry die info, 3) Kry jou hart reg en 4)Gesels met raadgewers

  • Navigating through rough Seas - Deel 4

    30/10/2007 Duración: 01h05min

    Cassie sluit die 2 dag kursus met die sessie af.

  • Navigating through rough Seas - Deel 3

    30/10/2007 Duración: 01h10min

    Dit is die tweede aand van Cassie se kursus - deel 1.

  • Navigating through rough Seas - Deel 2

    29/10/2007 Duración: 57min

    Dit is die 2de deel van die eerste aand se sessies.

  • Navigating through rough Seas - Deel 1

    29/10/2007 Duración: 01h00s

    Cassie begin 'n kursus vanaand genaamd: Navigating through rough Seas. Hy praat spesifiek oor ons identiteit en dat dit ons keuse is wat om te glo van ons verlede, hede en toekoms.

  • Om God se stem te hoor - Deel 3

    28/10/2007 Duración: 54min

    Cassie gesels vanaand oor die wil van God en redes hoekom ons God soms nie hoor nie. Hy fokus daarop dat die belangrikste is om 'n verhouding met God te hê.

  • Om God se stem te hoor - Deel 2

    21/10/2007 Duración: 34min

    Phillip vervolg vandag met die reeks. Hy kyk spesifiek na "Hoe om dit nie te doen nie" en dan "Hoe om dit wel te doen". Hy sluit af met 'n paar handige, praktiese tips.

  • Om God se stem te hoor - Deel 1

    14/10/2007 Duración: 19min

    Christo begin vandag 'n reeks oor "Hoe om God se stem te hoor" Hy gesels spesifiek oor die natuur en hoe 'n mens God se stem in die natuur hoor.

  • Vergifnis

    30/09/2007 Duración: 29min

    Ockie gesels vandag oor vergifnis - hoe ons as Christene vergifnis van God ontvang en hoe ons ook mense moet vergewe.

  • Die Skepping - Deel 2

    23/09/2007 Duración: 34min

    Dawie gesels verder oor die Skeppingsverhaal. Hy kyk spesifiek na die verskillende maniere hoe gebeure vertel word en hoe Moses die Skeppingsverhaal beskryf.

  • Die Skepping

    16/09/2007 Duración: 48min

    Dawie gesels vandag oor die Skepping. Die Skepping self is 'n getuienis van die werk van 'n liefdevolle, Almagtige God.

  • Hoe om die Here te dien

    02/09/2007 Duración: 38min

    Dawie gesels vandag uit Joshua 24. Dit is die gedeelte waar Johua proklameer dat hy en sy gesin die Here sal dien. Dawie trek toe die parallel en sê dat ons as Christene vandag geestelik groei deur 1) Woord, 2) Gebed, 3) Fellowship saam met ander Christene en 4) Diens aan jou naaste

  • Grondwet vir God se Koninkryk

    26/08/2007 Duración: 32min

    Phillip gesels oor God se Koninkryk uit die Bergpredikasie van Matteus. Hy onderstreep dat dit nie help om net te praat nie... ons optredes is die getuienis waarna mense kyk. MAW ons moet "walk the walk"

  • God se 3 waarhede

    19/08/2007 Duración: 39min

    Ockie gesels vandag oor 3 waarhede: God het die ewige lewe bedoel vir Sy kinders, Hy gee Sy genade verniet weg en Hy is ewe lief vir al Sy kinders.

  • Hoe moet ek as Christen leef

    12/08/2007 Duración: 48min

    Een van die groot vrae waarvoor ons as Christene te staan kom is: "Hoe moet ons leef?" Die antwoord op hierdie vraag word moeiliker gemaak deur die feit daar twee uiterstes is waartussen ons moet navigeer. Die eerste daarvan is 'n 'laat maar gaan' houding wat glo dat hoe ons lewens nie eintlik van enige belang nie. Die ander is 'n kliniese wettisisme waar dit eintlik maar net gaan oor die nakom van reëls en regulasies. Daar is egter 'n goue middeweg!

  • Wat sou Jesus sê

    05/08/2007 Duración: 50min

    Phillip preek vandag oor Jesus se gesprekke met Nikodemis en die Samaritaanse vrou. Hy laat die volgende vraag: "Wat sou Jesus sê indien ’n mens met Hom ’n onderhoud kon voer?"

  • Fasette van vergifnis

    29/07/2007 Duración: 01h04min

    Vergifnis is soos ‘n diamand met verskillende fasette. Om werklik die Here se plan met ons lewens en die wêreld te verstaan te verstaan is dit nodig dat ons ‘n paar van hierdie fasette baie goed verstaan en toepas. Ons kyk dus hierdie week saam na vyf aspekte van dit wat die Bybel oor vergifnis leer.

página 20 de 25