Sa Gemeente Londen Preke - Audio
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 264:57:00
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Die nuutste audio preke vanaf SA Gemeente Londen
Episodios
-
Plus Maal Deel Minus
22/07/2007 Duración: 39minDawie sluit vandag sy Maleagi reeks met die treffende preek af!
-
Aandeelhouers
15/07/2007 Duración: 46minDawie gesels vandag oor Maleagi 3 en dat ons aandeelhouers moet wees in God se Koninkryk. Aandeelhouers omdat ons ons tyd, energie en geld in die Koninkryk moet belê.
-
Goeie Nuus
08/07/2007 Duración: 43minRian gesels vandag oor die Goeie Nuus van die Evangelie. En dat ons as Christene orals die Goeie Nuus moet verkondig.
-
-
Respek vir God
24/06/2007 Duración: 40minDawie begin vandag met 'n nuwe preek reeks (4 Sondae) oor Maleagi. Hy praat vandag oor respek / vrees vir God.
-
Wie sê Hy is ons - Deel 2
17/06/2007 Duración: 46minPhillip sluit sy 2-aflewering preek reeks vanaand af.
-
Wie sê Hy is ons - Deel 1
10/06/2007 Duración: 41minPhillip se eerste aflewering in 'n twee reeks preek.
-
Die lewe ontvou deur my
10/06/2007 Duración: 31minCallie kuier na die Mannekamp by ons en gesels vanaand oor Jeremia 29 en ander tekste.
-
FIC Celebration Sunday
03/06/2007 Duración: 37minFreedom in Christ Celebration Sunday. Oggend diens saam met Dawie.
-
FIC Celebration Sunday
03/06/2007 Duración: 38minFreedom in Christ Celebration Sunday en ons kuier die aanddiens saam met Steve Goss.
-
-
Trying vs Training
20/05/2007 Duración: 37minDawie verduidelik vandag in 'n Bybelse konteks wat die verskil is tussen "trying" en "training"
-
-
Vryheid vir ander
29/04/2007 Duración: 01h07minDawie gesels vanaand oor vryheid vir ander. Hy gesels ook met Wim en Bertha. Hulle is 'n sendelingsegpaar wat sending werk doen in Rowanda.
-
Vashouplek
22/04/2007 Duración: 48minDawie gesels oor die dinge wat ons vashou: 1) Sonde 2) Seer 3) Leuens
-
God se vrede
15/04/2007 Duración: 46minDawie gesels vandag oor God se vrede. En dat mens vrede ervaar wanneer jy die regte ding doen - soos geinspireer deur die Heilige Gees.
-
Jesus se opstanding
08/04/2007 Duración: 39minRian gesels vandag oor Jesus se opstanding en hy vra die vraag: Wat het in jou lewe verander as gevolg van Jesus se opstanding?
-
Lewe deur die Heilige Gees
01/04/2007 Duración: 55minDirkie gesels vandag oor die beheersentrum van ons lewens. Ons kan of kies dat ons deur die "eie ek" beheer word of deur die Heilige Gees.
-