Sinopsis
Die nuutste audio en video preke vanaf SA Gemeente Londen
Episodios
-
Fillipense - Week 1 (audio)
28/07/2013 Duración: 38minOns begin vandag met die eerste preek van ons reeks oor Fillipense - God sal klaarmaak wat Hy in jou begin het, plaas jou vertroue daarin.
-
-
Rigters - Week 4 (audio)
14/07/2013 Duración: 39minOns kyk vandag verder na die lewe van Simson. Dit is ook 'n spesiale diens met ons jaarlikse Sondagskool Afsluiting
-
Rigters - Week 3 (audio)
07/07/2013 Duración: 33minOns begin vandag kyk na die lewe van Simson - hoe die Here hom kragdadiglik gebruik het ten speite van sy humeur en hardkoppigheid.
-
-
-
On Fire - Week 4 (audio)
19/05/2013 Duración: 44minOns sluit vandag ons preekreeks af en bespreek Galasiërs 5 se Vrugte van die Gees. Daar is min sake wat so brutaal eerlik is oor ons geeestelike armoede, gebrek aan geesvervuldheid as hierdie lys – nie eers ons sonde verklap ons armoede nie…Hoe kry jy meer liefde, vreugde, vrede…?
-
On Fire - Week 3 (audio)
12/05/2013 Duración: 47minWat het geword van “On Fire!” ??? Hoeveel van ons is louwarm…sukkel met sonde…sukkel om toegwyd te wees…kry dit moeilik reg om gedissiplineerd te wees…verhoudings nie reg nie…Ons is so naby aan ‘n magtige bron wat lewens kragtig verander en ons mis dit…hoekom?
-
On Fire - Week 2 (audio)
05/05/2013 Duración: 48minIn hierdie tweede preek van ons reeks oor die Heilige Gees kyk ons na die eerste kerk in Handelinge 2. Ons fokus spesifiek op die verwantskap tussen gebed en die werking van die Gees en ook wat 'n mens se verwagting moet wees rondom die Heilige Gees en Sy doel in ons lewens.
-
On Fire - Week 1 (audio)
28/04/2013 Duración: 49minDie eerste preek van ons reeks On Fire wat handel oor die Heilige Gees. Vandag gesels ons oor wat ons elkeen persoonlik verwag van die Heilige gees. Is ons verwagting dieselfde as God se verwagting? Verwag ons te veel? Verwag ons te min? Wat sê die Bybel?
-
God by Ons (audio)
21/04/2013Hoe sal jou gedrag wees indien jy in die geselskap van die Queen is? Of dalk Barak Obama? Of die Pous? Sal dit verander? Hoekom? Is jy bewus dat jy elke oomblik van elke dag in die teenwoordigheid is van die grootste wese in die wêreld? - die Skepper. Die Koning van die heelal. Jou voorsiener!
-
Col 3 - Part 3 (audio)
14/04/2013 Duración: 45minTo be effective in Jesus' ministry, we not only need to crusify our old self, but we need to embrace the character of Jesus. We need to seek for the fruit of the Spirit that will help us with everyday situasition and to be an effective witness to the christian faith.
-
Col 3 - Part 2 (audio)
07/04/2013 Duración: 38minIn order for our relationship with God to grow, we need to constantly crucify (put to death) our Old Self - the sinful human nature and let God take control of our mind, soul and emotions.
-
Resurrection Day (audio)
31/03/2013 Duración: 36minCol 3 part 1: Resurrection Day - the empty tomb. Every relationship has its demands - the biggest demand with regards to our relationship with God, is to shift our everyday focus on Jesus Christ our savior - the resurrected crucified Son of God.
-
Jona - week 4 (audio)
24/03/2013 Duración: 36minAs ek die Here dien moet ek met genade leef uit genade – die sleutel is genade
-
Jona - week 3 (audio)
17/03/2013 Duración: 45minAs ek die Here dien moet die redding van mense belangrik word – die sleutel is getuienis.
-
Jona - week 2 (audio)
10/03/2013 Duración: 37minAs ek die Here dien, en wil lewe, moet ek bereid wees om te sterwe – die sleutel is gebed
-
Jona - week 1 (audio)
03/03/2013 Duración: 34minJona - week 1: As jy sê jy dien die enigste ware God, getuig jou lewe daarvan?
-
Die definisie van genade (audio)
24/02/2013 Duración: 38minNa afloop van die tragiese nuus oor Oscar Pistorius se aanklag teen moord, gesels Rian vandag met ons oor die definisie van genade.
-
Campaign 5 - Waar is jou plek in die wêreld? (audio)
17/02/2013 Duración: 34minCampaign 2013 - Waar is jou plek in die wêreld?