Sinopsis
Die nuutste audio en video preke vanaf SA Gemeente Londen
Episodios
-
Campaign 4 - Waar is jou broer? (audio)
10/02/2013 Duración: 39minCampaign 2013 - Waar is jou broer?
-
-
Campaign 2 - Waar is jou lewensmaat? (audio)
27/01/2013 Duración: 41minCampaign 2013 - Waar is jou lewensmaat?
-
-
Geloof = Hoop + Vertroue (audio)
13/01/2013 Duración: 37minAan die hand van Daniel 3 bespreek Rian die kwessie van geloof. Wat is dit? Hoekom glo jy?
-
Oujaar (audio)
30/12/2012 Duración: 36minSo op die laaste stuiptrekkings van 2012 gesels Rian nie oor ons nuwejaarsvoornemens van 2013 nie, maar oor die dinge van 2012 wat ons moet agterlos.
-
Die pêrels in jou lewe (audio)
16/12/2012 Duración: 26minOckie Raubenheimer gesels met ons oor die tye in ons lewens waartydens ons God se spesiale teenwoordigheid kon aanvoel, en hoe ons daardie tye moet koester en herdenk in die tye wanneer dit swaar gaan.
-
Wat dryf jou lewe? (audio)
09/12/2012 Duración: 31minOns lewens word in 'n groot mate bepaal deur twee groot kragte - Liefde & vrees. Watter een dryf JOU? Ons doop ook vandag Hans en Lizanne van der Merwe se seuntjie.
-
Nagmaal (audio)
25/11/2012 Duración: 36minGasprediker Tinus van Zyl kuier vandag by SA Gemeente en bedien ook die nagmaal vir ons.
-
Ons Waarborg (audio)
18/11/2012 Duración: 40minGedenkdiens - Na die afsterwe van Oom Boet Borchardt, hou ons vandag 'n roudiens ter herdenking van sy lewe.
-
Diensbaarheid (audio)
11/11/2012 Duración: 37minBediening Sondag - Vandag stel ons al ons bedieninge aan die gemeente bekend en Rian gesels oor die noodsaaklikheid van diensbaarheid aan die hand van Markus 2
-
Die Doop (audio)
04/11/2012 Duración: 20minTerwyl ons vandag 6 babatjies doop, verduidelik Rian vir ons wat die doel van die Doop is, en wat dit ook NIE is nie.
-
Hoekom raak balonne pap? (audio)
28/10/2012 Duración: 34minRian gebruik die illustrasie van balonne wat gelydelik afblaas om te verduidelik wat die invloed van die wêreld se druk op ons geloofslewe het.
-
Faith at Work 3 (audio)
21/10/2012 Duración: 48minOns sluit vandag af met ons preekreeks Faith at Work. Om effektief te kan getuig het ons nodig om naby die Here te bly, naby aan die wêreld te bly en naby aan mekaar te bly.
-
Faith at Work 2 (audio)
14/10/2012 Duración: 57minDie tweede preek van ons reeks Faith at Work. Ons gesels vandag oor hoe presies mens te werk moet gaan om 'n getuie by die werk te wees. Dat dit nie net gaan oor wat ons sê nie, maar nog meer oor hoe ons leef.
-
Faith at Work 1 (audio)
07/10/2012 Duración: 38minOns begin vandag met 'n exciting nuwe preekreeks genaamd Faith at Work. Die grootste challenge wat ons as christene hier in Londen beleef, is seker om effektief ons geloof te kan deel aan ons kollegas by die werk. Hierdie reeks gaan ons help om meer doeltreffend hiermee te wees.
-
Legacy (audio)
19/08/2012 Duración: 34minNa die legacy wat Londen gelos het met die sukses van die Olimpiese Spele, gesels ons vandag bietjie oor die legacy wat die Kerk los, of veronderstel is om te los.
-
Dankbaarheid (audio)
22/07/2012 Duración: 37minOns vreugde lê daarin om die Here te loof en te prys vir dit wat Hy ons gegee het, ten spyte van ons omstandighede.
-
Liefde op Klip - 10 (audio)
08/07/2012 Duración: 38minDie laaste preek in ons reeks oor die Tien Gebooie - Jy mag nie begeer nie...