Sinopsis
Die nuutste audio en video preke vanaf SA Gemeente Londen
Episodios
-
Liefde op Klip - 9 (audio)
01/07/2012 Duración: 42minVandag gesels Rian oor die tweede laaste gebod - Jy mag nie valse getuienis aflê nie. Wit leuens, halwe waarhede en skinder val ook hieronder...
-
Liefde op Klip - 8 (audio)
24/06/2012 Duración: 31minGebod 8 - Ons gehegtheid aan ons besittings vernietig ons verhouding met die Here.
-
Liefde op Klip - 7 (audio)
17/06/2012 Duración: 49minVandag praat ons oor gebod 7: Egbreuk is die vervulling van verkeerde begeertes buite die regte grense van 'n huwelik.
-
Liefde op Klip - 6 (audio)
03/06/2012 Duración: 36minGebod 6 - Jy mag nie doodslaan nie. Meeste van ons is darem onskuldig aan hierdie wet reg?...Of is ons dalk skuldig sonder dat ons daarvan bewus is? Rian gee vir ons vandag 'n antwoord op hierdie vraag.
-
Liefde op Klip - 5 (audio)
27/05/2012 Duración: 45minGebod 5 - Eer jou vader en jou moeder. Wanneer laas het jy jou ouers gebel net om vir hulle te sê dat jy hulle waardeer?
-
Liefde op Klip - 4 (audio)
20/05/2012 Duración: 47minDie Sabbat - Wanneer, hoekom en hoe? Rian benader hierdie gebod uit heeltemal 'n ander hoek as die normale. 'n MOET vir almal wat deel is van die London Ratrace.
-
Liefde op Klip - 3 (audio)
13/05/2012 Duración: 38minGasprediker Rodney Woods kom gesels vandag met ons oor die derde gebod - Jy mag die naam van die Here nie ydelik gebruik nie.
-
Liefde op Klip - 2 (audio)
06/05/2012 Duración: 49minDie tweede preek in ons reeks oor die Tien Gebooie. Jy mag geen afgode aanbid nie...
-
Liefde op Klip - 1 (audio)
29/04/2012 Duración: 42minOns skop vandag af met ons preekreeks genaamd Liefde op Klip - die 10 gebooie, Gebod 1. God wil nie hê ons moet Hom gehoorsaam uit vrees nie, maar omdat ons vir Hom lief is.
-
Opregtheid is al wat tel
22/04/2012 Duración: 40minAlmal van ons het op een of ander stadium in ons lewens voorgegee om iemand te wees wie ons nie is nie. Of voorgegee dat alles OK is is maar eintlik woed daar 'n storm binne ons. Rian verduidelik aan die hand van Handelinge 4 wat God se siening is hieroor...
-
Where is God when it hurts? - 3
15/04/2012 Duración: 45minDie laaste preek in hierdie reeks. Rian help ons verstaan hoe ons moet bid en verstaan hoe God hierdie dinge sien wanneer dinge swaar raak en dit voel asof God ons nie hoor nie.
-
Where is God when it hurts? - 2
08/04/2012 Duración: 43minDie tweede preek in ons reeks "Where is God when it hurts?". Hoekom word mense siek? Hoekom gaan jongmense dood? Hoekom is daar hongersnood in die wereld? Waar is God hierin? Is daar 'n doel hiermee? Rian probeer hierdie tipe vrae beantwoord met die reeks.
-
Where is God when it hurts? - 1
01/04/2012 Duración: 32minNa soveel mense in ons gemeente die laaste tyd deur pyn en lyding is agv siekte en dood het ons besluit om hierdie spesiale reeks te hê waartydens ons die vraag gaan probeer antwoord: Where is God when it hurts?
-
Sending Diens
25/03/2012 Duración: 50minVandag is ons Sending Terugvoer Diens en ons gee 'n paar sending vennote kans om te getuig wat die Here op die sendingveld maak. 'n Hele paar aksies word ook bekend gestel waar gemeentelede kan gaan inskakel.
-
Kids Diens
11/03/2012 Duración: 42minOns heel eerste kids diens ooit!!! Rian gebruik die beeld van popcorn om vir die kinders te verduidelik dat Jesus die een is was hul hartjies verander. Daar is ook 'n baie belangrike les te leer vir die volwassenes in die tweede helfte van die preek.
-
Hou jou tank vol
04/03/2012 Duración: 40minRian gee ons raad oor hoe om geestelik vol te bly nadat mens 'n 'spiritual high' beleef het, en waarsku teen enige struikelblokke wat jy mag teekom.
-
40 Days in the Word - 6
26/02/2012 Duración: 30minOns laaste diens in die reeks 40 Days in the Word: Day 41...wat nou??
-
40 Days in the Word - 5
19/02/2012 Duración: 44minWeek 5 van ons jaarlikse campaign - 40 Days in the Word.
-
40 Days in the Word - 3
05/02/2012 Duración: 36minWeek 3 van ons jaarlikse campaign - 40 Days in the Word.
-
40 Days in the Word - 2
29/01/2012 Duración: 44minWeek 2 van ons jaarlikse campaign - 40 Days in the Word.